Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Die inwerkingstelling van regstellende aksie sonder die vervreemding van verskillende groepe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 8 | 88.89 | 1 | 11.11 | 9 |
16.67 |
Natuurwet | 7 | 53.85 | 6 | 46.15 | 13 |
24.07 |
Opvoedkunde | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
3.70 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 13 | 76.47 | 4 | 23.53 | 17 |
31.48 |
Ingenieurswese | 4 | 66.67 | 2 | 33.33 | 6 |
11.11 |
Gesondheidswet | 5 | 71.43 | 2 | 28.57 | 7 |
12.96 |
Alle deelnemers | 39 | 72.22 | 15 | 27.78 | 54 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.