Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe seker is jy dat jy jou huidige studieprogram aan hierdie instelling suksesvol sal afhandel? (Kies een)

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie onseker
  2. Onseker
  3. Seker
  4. Baie seker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
0
0.00
2
20.00
3
30.00
5
50.00
10
40.00
Manlik
1
6.67
0
0.00
9
60.00
5
33.33
15
60.00
Alle deelnemers
1
4.00
2
8.00
12
48.00
10
40.00
25
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.