Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Pornografie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
168
57.73
123
42.27
291
76.98
Bruin
42
62.69
25
37.31
67
17.72
Swart
11
57.89
8
42.11
19
5.03
Indier
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Alle deelnemers
221
58.62
156
41.38
377
99.74

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 57.731958763, Opsie 1 Bruin   : 62.686567164, Opsie 1 Swart   : 57.894736842, Opsie 1 Alle deelnemers: 58.620689655, Opsie 1 Wit     : 42.268041237, Opsie 2 Bruin   : 37.313432836, Opsie 2 Swart   : 42.105263158, Opsie 2 Alle deelnemers: 41.379310345, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.