Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Huishoudelike geweld". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 56 | 96.55 | 2 | 3.45 | 58 |
15.34 |
Natuurwet | 55 | 91.67 | 5 | 8.33 | 60 |
15.87 |
Opvoedkunde | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 6 |
1.59 |
Landbou -en Bosbouwet | 15 | 100.00 | 0 | 0.00 | 15 |
3.97 |
Regsgeleerdheid | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 6 |
1.59 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.79 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 103 | 91.96 | 9 | 8.04 | 112 |
29.63 |
Ingenieurswese | 64 | 95.52 | 3 | 4.48 | 67 |
17.72 |
Gesondheidswet | 48 | 96.00 | 2 | 4.00 | 50 |
13.23 |
Alle deelnemers | 356 | 94.43 | 21 | 5.57 | 377 |
99.74 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.