Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Belastingontduiking". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 32 | 55.17 | 26 | 44.83 | 58 |
15.34 |
Natuurwet | 38 | 63.33 | 22 | 36.67 | 60 |
15.87 |
Opvoedkunde | 4 | 66.67 | 2 | 33.33 | 6 |
1.59 |
Landbou -en Bosbouwet | 9 | 60.00 | 6 | 40.00 | 15 |
3.97 |
Regsgeleerdheid | 3 | 50.00 | 3 | 50.00 | 6 |
1.59 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.79 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 73 | 65.18 | 39 | 34.82 | 112 |
29.63 |
Ingenieurswese | 47 | 70.15 | 20 | 29.85 | 67 |
17.72 |
Gesondheidswet | 36 | 72.00 | 14 | 28.00 | 50 |
13.23 |
Alle deelnemers | 245 | 64.99 | 132 | 35.01 | 377 |
99.74 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.