Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 11 | 18.97 | 47 | 81.03 | 58 |
15.34 |
Natuurwet | 13 | 21.67 | 47 | 78.33 | 60 |
15.87 |
Opvoedkunde | 4 | 66.67 | 2 | 33.33 | 6 |
1.59 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 33.33 | 10 | 66.67 | 15 |
3.97 |
Regsgeleerdheid | 3 | 50.00 | 3 | 50.00 | 6 |
1.59 |
Teologie | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 3 |
0.79 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 30 | 26.79 | 82 | 73.21 | 112 |
29.63 |
Ingenieurswese | 13 | 19.40 | 54 | 80.60 | 67 |
17.72 |
Gesondheidswet | 13 | 26.00 | 37 | 74.00 | 50 |
13.23 |
Alle deelnemers | 93 | 24.67 | 284 | 75.33 | 377 |
99.74 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.