Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om aan gemeenskapsontwikkelingsprogramme deel te neem.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 12 | 20.69 | 22 | 37.93 | 17 | 29.31 | 7 | 12.07 | 58 |
15.34 |
Natuurwet | 13 | 21.67 | 14 | 23.33 | 22 | 36.67 | 11 | 18.33 | 60 |
15.87 |
Opvoedkunde | 3 | 50.00 | 3 | 50.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 6 |
1.59 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 26.67 | 3 | 20.00 | 8 | 53.33 | 0 | 0.00 | 15 |
3.97 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 3 | 50.00 | 2 | 33.33 | 1 | 16.67 | 6 |
1.59 |
Teologie | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.79 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 12 | 10.71 | 31 | 27.68 | 52 | 46.43 | 17 | 15.18 | 112 |
29.63 |
Ingenieurswese | 7 | 10.45 | 15 | 22.39 | 34 | 50.75 | 11 | 16.42 | 67 |
17.72 |
Gesondheidswet | 9 | 18.00 | 16 | 32.00 | 21 | 42.00 | 4 | 8.00 | 50 |
13.23 |
Alle deelnemers | 61 | 16.18 | 109 | 28.91 | 156 | 41.38 | 51 | 13.53 | 377 |
99.74 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.