Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hĂȘ. Om verantwoordelikheid teenoor die omgewing te toon.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
42
18.92
106
47.75
67
30.18
7
3.15
0
0.00
222
58.73
Manlik
31
20.00
70
45.16
44
28.39
10
6.45
0
0.00
155
41.01
Alle deelnemers
73
19.36
176
46.68
111
29.44
17
4.51
0
0.00
377
99.74

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
40
35
30
25
20
15
10
5
0



















Vroulik : 18.918918919, Opsie 1 Manlik  : 20, Opsie 1 Alle deelnemers: 19.363395225, Opsie 1 Vroulik : 47.747747748, Opsie 2 Manlik  : 45.161290322, Opsie 2 Alle deelnemers: 46.684350132, Opsie 2 Vroulik : 30.18018018, Opsie 3 Manlik  : 28.387096774, Opsie 3 Alle deelnemers: 29.442970822, Opsie 3 Vroulik : 3.1531531532, Opsie 4 Manlik  : 6.4516129032, Opsie 4 Alle deelnemers: 4.5092838196, Opsie 4
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.