Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Die vermoë om ander te verstaan.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
41
18.47
121
54.50
56
25.23
4
1.80
0
0.00
222
58.73
Manlik
35
22.58
70
45.16
42
27.10
8
5.16
0
0.00
155
41.01
Alle deelnemers
76
20.16
191
50.66
98
25.99
12
3.18
0
0.00
377
99.74

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
45
40
35
30
25
20
15
10
5
0





















Vroulik : 18.468468468, Opsie 1 Manlik  : 22.580645161, Opsie 1 Alle deelnemers: 20.159151194, Opsie 1 Vroulik : 54.504504504, Opsie 2 Manlik  : 45.161290322, Opsie 2 Alle deelnemers: 50.663129973, Opsie 2 Vroulik : 25.225225225, Opsie 3 Manlik  : 27.096774193, Opsie 3 Alle deelnemers: 25.99469496, Opsie 3 Vroulik : 1.8018018018, Opsie 4 Manlik  : 5.1612903226, Opsie 4 Alle deelnemers: 3.1830238727, Opsie 4
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.