Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Wiskundige vermoë.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 28 | 12.61 | 88 | 39.64 | 83 | 37.39 | 18 | 8.11 | 5 | 2.25 | 222 |
58.73 |
Manlik | 34 | 21.94 | 57 | 36.77 | 50 | 32.26 | 13 | 8.39 | 1 | 0.65 | 155 |
41.01 |
Alle deelnemers | 62 | 16.45 | 145 | 38.46 | 133 | 35.28 | 31 | 8.22 | 6 | 1.59 | 377 |
99.74 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.