Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Jou eie rekenaar gebruik.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 43 | 74.14 | 7 | 12.07 | 8 | 13.79 | 58 |
15.34 |
Natuurwet | 45 | 75.00 | 6 | 10.00 | 9 | 15.00 | 60 |
15.87 |
Opvoedkunde | 6 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 6 |
1.59 |
Landbou -en Bosbouwet | 8 | 53.33 | 1 | 6.67 | 6 | 40.00 | 15 |
3.97 |
Regsgeleerdheid | 4 | 66.67 | 1 | 16.67 | 1 | 16.67 | 6 |
1.59 |
Teologie | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 3 |
0.79 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 97 | 86.61 | 7 | 6.25 | 8 | 7.14 | 112 |
29.63 |
Ingenieurswese | 51 | 76.12 | 3 | 4.48 | 13 | 19.40 | 67 |
17.72 |
Gesondheidswet | 34 | 68.00 | 8 | 16.00 | 8 | 16.00 | 50 |
13.23 |
Alle deelnemers | 289 | 76.66 | 34 | 9.02 | 54 | 14.32 | 377 |
99.74 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.