Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die internet vir navorsing of huiswerk gebruik".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 41 | 70.69 | 17 | 29.31 | 0 | 0.00 | 58 |
15.34 |
Natuurwet | 44 | 73.33 | 16 | 26.67 | 0 | 0.00 | 60 |
15.87 |
Opvoedkunde | 5 | 83.33 | 1 | 16.67 | 0 | 0.00 | 6 |
1.59 |
Landbou -en Bosbouwet | 10 | 66.67 | 3 | 20.00 | 2 | 13.33 | 15 |
3.97 |
Regsgeleerdheid | 3 | 50.00 | 1 | 16.67 | 2 | 33.33 | 6 |
1.59 |
Teologie | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 0 | 0.00 | 3 |
0.79 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 74 | 66.07 | 34 | 30.36 | 4 | 3.57 | 112 |
29.63 |
Ingenieurswese | 38 | 56.72 | 27 | 40.30 | 2 | 2.99 | 67 |
17.72 |
Gesondheidswet | 37 | 74.00 | 13 | 26.00 | 0 | 0.00 | 50 |
13.23 |
Alle deelnemers | 253 | 67.11 | 114 | 30.24 | 10 | 2.65 | 377 |
99.74 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.