Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "In 'n studenteverkiesing gestem".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 16 | 27.59 | 24 | 41.38 | 18 | 31.03 | 58 |
15.34 |
Natuurwet | 13 | 21.67 | 29 | 48.33 | 18 | 30.00 | 60 |
15.87 |
Opvoedkunde | 2 | 33.33 | 4 | 66.67 | 0 | 0.00 | 6 |
1.59 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 20.00 | 6 | 40.00 | 6 | 40.00 | 15 |
3.97 |
Regsgeleerdheid | 1 | 16.67 | 4 | 66.67 | 1 | 16.67 | 6 |
1.59 |
Teologie | 0 | 0.00 | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 3 |
0.79 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 27 | 24.11 | 57 | 50.89 | 28 | 25.00 | 112 |
29.63 |
Ingenieurswese | 12 | 17.91 | 36 | 53.73 | 19 | 28.36 | 67 |
17.72 |
Gesondheidswet | 21 | 42.00 | 21 | 42.00 | 8 | 16.00 | 50 |
13.23 |
Alle deelnemers | 95 | 25.20 | 183 | 48.54 | 99 | 26.26 | 377 |
99.74 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.