Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Dosent vir raad gevra".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 8 | 13.79 | 33 | 56.90 | 17 | 29.31 | 58 |
15.34 |
Natuurwet | 10 | 16.67 | 36 | 60.00 | 14 | 23.33 | 60 |
15.87 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 5 | 83.33 | 1 | 16.67 | 6 |
1.59 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 13 | 86.67 | 2 | 13.33 | 15 |
3.97 |
Regsgeleerdheid | 1 | 16.67 | 5 | 83.33 | 0 | 0.00 | 6 |
1.59 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.79 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 10 | 8.93 | 63 | 56.25 | 39 | 34.82 | 112 |
29.63 |
Ingenieurswese | 9 | 13.43 | 41 | 61.19 | 17 | 25.37 | 67 |
17.72 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 27 | 54.00 | 23 | 46.00 | 50 |
13.23 |
Alle deelnemers | 38 | 10.08 | 226 | 59.95 | 113 | 29.97 | 377 |
99.74 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.