Indrukke van 2007 Studente van die Alfa Vorderingsvraelys - In Hul Eie Woorde

"Dit is te lank, sommige mense gaan ophou sodra hulle sien dit is so lank."

"Ek dink die vraelys is effektief, maar 'n voorstel wat ek wil maak is om 'n aparte vraelys vir elke rigting op te stel, dws: BsC, BIng, BComm, BA. Meer akurate inligting sal dan verkry word en verandering kan dan dadelik aangebring word waar dit die no

"Ek dink die vraelys is goed. Dalk kan daar by die sosiale kwessies net meer opsies gegee word, soos bv. 1,2,3,4,5. eerder as 'ja dit moet voorrang geniet"" of ""nee dit moenie"" "

Was bietjie baie vrae. Moet vrae in seksies verdeel wat jy kan weer voltooi.

"Dit is goeie vrae wat gestel is,maar moet regtig opgevolg word nadat nagegaan is."

Die vraelys is voldoende om die welstand van studente te evalueer!

Goeie idee

"Die vraelys, laat jou besef aan dinge wat jy doen, en dinge wat jy misloop gedurende 'n jaar en jou leef tyd. Dit lei daarnatoe dat jy, en ander belangstel om 'n gemmenskap te help en voort te bou."

Dis baie effektief

the questions are well balanced and of importance to students.

ek dink dit is 'n goed uiteengesette vraelys waarin goeie onderwerpe geraak word.

ok

"Dit is deeglik behlwe vir die feit dat daar soms nie 'n duidelike antwoord kan wees nie veral van vraag 90 tot 105 ek voel nie dat ek baie om nie net eintlik op sommige van die vrae wou beantwoord nie ek dink daar moet 'n duidelikker lyn wees tussen ja e

Dit behels baie aspekte van die lewe.

"yawn,"

I feel that the questionaire adequately covers all aspects and issues that are relevant to students.

blase

Ek dink dit is baie goed en raak aan 'n paar goeie aspekte.

"Baie van die politieke kwessies se vrae is onduidelik gestel, vrae nr: 90-105."

te veel vrae.

"lank en uitputtend ;), maar tog nodig om sekere insigte ens. te bekom."

"Hierdie vraelys is beter opgestel as meeste wat ek hier teekom, maar daar moet opgepas word om nie die verkeerde ding uit antwoorde te lees nie, of spesiale gevalle in ag te neem, bv. Ek het min boeke deesdae gelees, maar wil graag meer. (so moet 1-4 kie

dit is redelik deeglik en dek all die belangrike aspekte. Help my om na te dink oor waar ek op die oomblik is...

Baie relavante vrae en beslis kwessies aangeraak wat aandag kort

Dis baie goed en effektief opgestel. Dis gebruikersvriendelik en dit raak alle aspekte van student wees aan.

Dit het my baie laat dink aan al die dinge wat ek die jaar opgefokus het.

Ek glo dat die vraelys 'n hele paar belangrike kwessies bespreek.

Dis ok...

"Dit gee studente soos ek die kans om hul gevoelens uit te druk. Ek was voor dit nogal taamlik gestres, met my latest test results en die feit dat ek niks daaraan kon doen nie, maar hierdie vraelys het my ook alweer van my sorge laat vergeet... en my aand

"die vraelys het op 'n mate my laat nadink oor alledaagse dinge wat 'n essensiele deel vorm van my lewe, en ek ook sommer as van self-sprekend beskou het. "

te lank

"Die verwelkomingsprogram by die universiteit was vir my 'n uiterse mors van tyd - in koshuise het ons mentors wat vir ons presies verduidelik hoe alles werk. Die alfa program was vervelig, warm en herhalend... ek voel baie sterk daaroor dat dit nie verpl

It would be nice if the survey was available in english as welll.The questions asked were very thought provoking

"Nie al die vrae is van toepassing op my kursus nie. Daar is nie ""algemene weke"" nie en dus is dit baie moeilik om te besluit wat om te kies. Dus kan daar werk gedoen word aan die vraelys."

dit is vrae wat van toepassing is en sin maak

Dit is goeies!Dit laat jou dink oor al die interne en eksterne fasette van jou lewe

"Sommige vrae is nie rerig op my van toepassing nie, want ek studeer kuns en het nie baie teoretiese vakke nie"

"Veral sosiale kwessies kan belangrik wees uit oogpunte wat wyd sal verskil tussen individue, maar dit sal nie duidelik wees uit die antwoorde nie. "

Dit is billik

dit was die moeite werd

Ek dink dit is uiters effektief om so n vraelys in te vul. Mens kry n geheelbeeld van wat die studente self dink va die universteit.

Goeie verskeidenheid vrae wat alle kwessies behoort te dek

"Voldoende. Ek is egter effe ge‹rriteerd met al die vrae rondom ""ras"". Die enigste manier hoe ons van SA se verlede, m.a.w. Apartheid, kan vergeet, is om raaseverhoudings sy natuurlike gang te laat gaan, en nie konstant daarop te hamer nie. Die konstant

Die vraelys is volledig.

Brpad covering of different aspects

Dit asseseer 'n wye reeks faktore

Ek dink party van die vrae is nie van toepassing nie

Dit is seker var waarde. maar persoonlik vind ek nie baie aanklank daarby nie.

"Ek's nou nogal bly dat ek dit ingevul het, want ek kort definitief studiehulp veral om metodes aanteleer om beter te studeer en hierdie vraelys het my weer daaraan herinner! Ek sal definitief 'n plan maak om by julle uittekom! Karla Haupt "

"Dis goed, solank dit egter net gebruik word om positiewe veranderinge te maak..."

"dit is baie effektief, daar is baie funksionele vrae gevra"

Die vrealys is baie doeltreffend en raak alle aspekte wat nodig is.

"Die vrae word opgestel met menigde groot woorde, en die antwoorde is heel logies. Dankie, Alpha Basis vraelys, vir hierdie geleentheid."

Dit is effektief in die evaluasie van die gemoedstoestand van eerstejaars oor al die aspekte van studentwees.

Dit is goed sodat studente se opinies gehoor kan word.

Te veel vrae en te veel admin

Te veel vrae.

Redelik daar is egter 'n paar meer aktuele onderwerpe wat aangespreek kan word.

die vraelys was baie sinvol

dit is lank en mors my tyd!!

Dit is redelik goed. Ek weet niet nie eintlik hoe die inlig ting tot voordeel kan wees om die ervaring van studentwees te bevorder nie. Dalk moet u net dit ook vir ons noem.

Very wide and some times irrelevant...

"Van die vrae is te lomp en lank gestel. Ek persoonlik het nie 'n probleem daarmee om te lees nie, maar die deursnit eerstejaar sal die vraag halfpad ophou lees en enige antwoord kies."

"Baie sinvol, kan gebruik word om studente se behoeftes te bepaal en hoe om daarop te reageer."

"goed, nodig"

"Die vraelys is goed georganiseerd , wat baie dinge wat 'n eerste jaar ervaar evalueer"

Dit was eenvoudig en maklik om te antwoord. Ek kan sien dat die vrae se antwoorde van hulp kan wees op die navorsing!

"Die vrae het als gedek, maar ek sal graag wil hˆ dat daar meer as net twee tutors per student vir die verskillende modules aan gebied word."

"Om hulp te soek, is soms vir studente 'n stap buite hul gemaksone. daar is wel studente wat sukkel om hulleself sover te kry om hulp te gaan soek, al weet hulle waar hulle hulp kan kry. persoonlike ontwikkeling vind soms juis plaas op tye wat jy nie welk

goeie vraelys.baie relevat

Sinvolle vrae. Deeglik. 'n Goeie studie kan hierop gebaseer word.

Dis lank

Daar is nie 'n genoeg speling tussen oneffektief en redelik effektief nie en in ander soortgelyk tipe antwoorde.

Die vrae lys is te lank

dis te lank

"Leer jouself ken, daar die vrae te antwoord en daaroor te wonder..."

baie vrae...

dom

Die inligting wat uit die vraelys is noodsaaklik om bevordering te bewerkstellig en ek hoop dit word nuttig gebruik!

"Hoekom word rasse haat nog steeds as n issue beskou? Ons is mos darem al 14 jaar verby apartheid, en regtig, dit is net irriterend om heeltyd oor iets te moet praat wat nie op my van toepassing het nie. Regtig, ons is in n demokratiese land, en elke keer

bietjie lank

Dis 'n bietjie herhalend ten opsigte van vorige vraelyste..

lank

"Bly dat die universiteit besorg is oor die welstand van die studente en wat hulle dink en voel, hoop dat julle die vrae lys sal gebruik om lewe vir studente nog beter te maak as wat dit is! Dankie"

"Ek voel ek moet net reageer op die vraag oor n daagliks tyd maak vir oordenking of gebed of meditasie. Ek dink elke dag oor diep dinge van die lewe en hoe ek die lewe sien, maar ek dink dit is hoegenaamd nie sinoniem met gebed of meditasie nie. Gebed of

dit was goed om myself weer te beoordeel en te sien waar my tekortkome is.

baie lank

dis baie goeie vrae uit 'n bree spektrum van dinge. interessante vrae nogal

Dit is defnetief n vraelys wat n bree veld dek en dit sal interressant wees om die uitslae te weet...

"lekker tyd om myself en my opinies te ontdek, dankie!"

geen

voel dis baie lang dradig en dink daar kan gebruik maak word deur praktiese voorbeelde om onderwerpe duidelik te maak

"Ek is van mening dat die terugvoering van studente uiters waardevol is en dat die vraelys `n wye verskeidenheid vrae dek, wat van waarde sal wees om sekere kwessies en sisteme aan te raak en te verbeter."

dit is algemene vra. ajlle moet meer in doepte vrae vra wat van mens tot mens verskil. my antw gan seker die meer alg. antw wees

"By die dikwels/soms/glad nie moet daar miskien 'n vierdie kategorie wees, tussen dikwels en soms, want indien mens slegs een maal aan 'n aktiwiteit deelgeneem het, is dit eintlik nie soms nie. Was 'n sinvolle vraelys, dankie!"

Ek dink die vrae is baie van toepassing.Nie te persoonlik nie en behoort vir U 'n goeie aanduidingvan studente se houdings en ervarings weer te gee.Dankie

"Dis volledig, lank, maar volledig"

Dit is 'n baie gedetailleerde vraestel wat redelik spesifiek sal kan vasstel hoe dit met eerstejaars oor die algemeen gaan en wat in hulle koppe aangaan.

Die vraelys is 'n goeie bron waarin die universiteit inligting kan ontvang oor watter aspekte verbeter kan word.Die vraelys laat mens nogal dink oor die belangrikheid van gemeenskapsdiens en interaksie met ander rasgrope.Persoonlik dink ek dat die vraelys

bietjie te lank

Intersannet en baie relafante vrae

Die vraelys het 'n goeie struktuur en laas jou eintlik besef hoe jy aanpas en waar jy jouself bevind i.t.v akademie en sosiale lewensstyl.

"uiteenlopend, en dek 'n baie bree spektrum van aspekte."

Ek dink dit is goed om so 'n vraelys op te stel sodat die Universiteit die menings van die studente in ag kan neem en sodoende aan sekere aspekte kan werk sodat dit vir die meerderheid aangenaam kan wees om hier te swot en om te wys dat almal saak maak.

"Ek het baie gehad om oor te dink, en die vraelys het my ook gehelp om myself beter te leer ken."

dit is bietjie lank

dis goeie vrae wat my laat besef ek sal n paar dinge in my lewe moet verander. in die warboel van stellenbos verloor mens maklik perspektief.

"Die vraelys is goed saamgestel en probeer so neutraal moontlik wees. Daar is egter sommige vrae (soos hoe dikwels jy mediteer/bid) wat myns insiens sommige mense aanstoot mag gee, veral omdat dit onder die afdeling ""emosionele welstand"" is. Dit kom voo

Die vrae dek al die belangrikste aspekte van jou eerstejaar.

Dit is seker 'n goeie manier van inligting invorder.

dis baie lank!

dit is iets goed hoop julle stel die nodige inligting meer beskikbaar aan volgende jaar se eerstejaars

Dit is te lank!!!!!

Jinne daar's baie vrae haha!

party van die vrae het ek gevoel kan meer opsies bied. Dit voel ek val net mooi tussen 2 antwoorde/opsies

Die vraelys is hopeloos te lank en vervelig.

Dit dek 'n baie bree spektrum vrae en sal 'n redelike goeie idee kan gee van hoe studente universiteit ervaar.

geen

dit was baie breed. baie van die vrae is glad nie van toepassing op my kursus nie

"Geen probleem, behalwe vir die datum (2007) in al die vrae."

Dis goed om te weet mense stel belang in die welstand van ons as eerstejaars.

Dis goed

" Die vrae is baie dubbelsinnig en die moontlike antwoorde wat jy kan gee, is nie altyd sinvol nie. ""noodsaaklik"" is baie eenders aan ""baie belangrik"" en ""redelik belangrik"" maar al drie is baie verskillend van ""onbelangrik."""

Ek dink die vraelys dek baie aspekte wat vir alle voornemende studente baie waardevol sal wees met hul koms aan die Universiteit.

Goeie vrae

"Ek dink dat al die vrae nie noodwendig op almal van toepassing is nie. Ek stel voor dat daar 'n ""nie van toepassing""-opsie bygevoeg word. En sommige aktiwiteite vind nie noodwendig weekliks plaas nie, bv. gemeenskapsdiens. Wysig dan eerder die opsies n

Dit is lank!

Geen mening

"ek het nie daarvan gehou nie,maar nietemin, ek het dit maar tot die beste van my vermoe gedoen!!!! "

"I do not see the purpose of comparing myself with other students, nor do i see how it could be important for the purpose of this survey. "

Goed

DIt is 'n goeie vraelys wat alle aspekte van 'n Eerstejaarstudent se lewe benader en ondersoek.

Die vraelys is te lank

Ek dink dat die vraelys jou as student bietjie laat dink oor jouself en oor dinge wat jy nie voorheen oor gedink het nie.

lank

Dis baie goed saamgestel en ek dink as alles positief uitgevoer sal word deur die universiteit en die studente sal ons in n groot mate van geluk ervaar en n suksesvolle program het.

Vraelys is goed opgestel en dek verseker belangrike aspekte van studente se behoeftes.

Goed opgestel. Dit het glad nie baie moeite of konsentrasie gevat om te doen nie

"Die vrae is goed onywerp, ek hoop jul kan dit gebruik!"

"Die vraelys moet eder in studie verband opgedeel word as net eerstejaars in die algemeen, want die behoeftes van 'n ingenieur-, bsc- en Brek- student verskil.Daar is algemene vra wat vir almal effektief is maar dan is daar vra oor lees en hoeveelheid ges

"Die vrae is van toepassing op wat 'n mens doen in jou studie-jare, en hoe jy alles ervaar."

Interessant

Goed. Dosente kon wel iewers genoem gewees het. Ek is nie altys tevrede met hoe van my dosente klasgee nie.

Dit laat jou dink aan alles wat jy nog moet werk om geballenseerde lewe te lei en emosioneel en fisies gesond te wees!

"Ek dink hierdie vraelys sal waardevolle inligting aan die universiteit verskaf tov toekomstige integrasie van studente in die universiteit. Ek weet baie min van die Eerstejaarsakademie, het nou die eerste keer daarvan gehoor. Verder dink ek dat die Verwe

Dalk moet die vraelys aangepas word vir elke individuele kursus ook.

Dit lyk sinvol vir die gemiddelde student.

Ek wonder wat alles spesifiek met my resultate gaan gebeur; en hoe die universiteit dit gaan gebruik in verband met my en my mede studente.

"Dit is goed saamgestel en dek die belangrikste vrae oor die individu en sy/haar menings oor hul studies, persoonlike lewens en die universiteit."

Dit het baie goeie vrae bevat en my bietjie meer laat dink oor wat ek nou eintlik hier soek.

die uitslae behoort baie interessant te wees

Baie goed uiteengesit!

dit het vir my voorsiening gemaak dat ek tyd kan bestee om self oor aspekte te dink wat ek nooit raak sien of nie belangrik was vir my. 'n Baie goeie vraelys wat baie breed is en baie goeie aspekte dek wat 'n klomp studente raak en waar oor hulle moet din

Geen

Hou op my tyd mors met tevaag vrae

"Dis 'n goeie vraelys en laat mens objetief oor die jaar na dink. En laat mens net besef hoe jy ""gegroei"" het"

Baie interessante vrae waaroor 'n mens nie gewonnlik elke dag dou dink nie.

Hoop dit bring antwoorde en goeie verbeteringe

"Goeie, belangrike dinge waaroor studente kan nadink."

Baie baie lank

Te min samehang tussen vrae.

Dis sinvol

geen

Die vraelys het interessante vrae gestel. Die is redelik relevant.

"Ek dink dis regverdige vra. Ek dink veral die inliging oor kampus en die verwelkoming, veral omdat ek eers PSO was in absoluut swak. EK was meeste van die tyd verlore. Dan is ek ook moeg om te hoor veral by Admin kantore dat ek nie swart is nie, en dan s

Goed saamgestel. Kan waardevolle inligting daaruit verkry.

Dit is 'n goeie idee om huidige eerstejaars se ervarings te gebruik om toekomstige eerstejaars te help.

Die vraelys was billik.

Sinvol.

"dit is erg baie lank, sommige onnodige en random vrae, maar meeste van die goed is goed...."

"'n goeie, bre‰ spektrum van die eerstejaar se kwessies"

"die vraelys is baie lank en laat mens moedeloos voel as jy by 50 kom en daar is nog baie vrae oor, maar die inhoud seker van pas."

"die netwerk tussen koshuis ""clusters"" moet geheraktiveer word. vraelys was redelik."

Ek hoop dit help julle vir volgende jaar.

Geen

Kon nie meer lekker konsertreer op die vrae van nommer 60 af nie want die vrae raak te lank .

This questionnaire was somewhat effective.

"Hey it was alright, asked all the questions to be asked, focused a bit on personla issures tho"

It is interesting. Some of the answers are a bit broad and some do not have an accurate answer.

it was ok. random.

One should set goals for him/her self.

"Some of the answers cannot be chosen from multiple choice, should have place to right own this"

Interesting although would like to see changes being implemented as a result of such a questionaire.

Very thorough on the different aspects of student life

Somewhat naive...

Some of the questions leave very open fields of personal view's etc between options for the answers to some questions.

I think it will give a good indication of where most students place inportance/focus in their lives and what they struggle with.

Excellent

Well set out. Must present feedback.

important that it has been asked to be answered honestly by 1st year students. it gives a reflection of how students go about their studies and the goals of achieving their goals.

N/A

makes one think

some very good questions...

The questionaire was not long and tidious as many questionnaires are. Many important topics were brought and I'm glad they were asked.

I could really affect my life situations in this questionaire. I could also see where I needed to work on.

no comment

Useful

"The questionnaire covers a broad spectrum of things that a student goes through at university and thus i think it is very complete, good."

good range of questions.

"very well structured, and very important questions about personal well-being, although I do think that the respones to some of these questions about well-being would depend on mood - some people may respond differently according to how they feel at the m

too long

The questions make you have a hard long think... Which I think is good!

Covers a very wide field of information concerning many different aspects of student life. Very diligent.

"It""s too long....I did it at night and it hurt my eyes..lol just kidding It's cool if it will help us."

very insightful

"The questions were relevent, but some of the questions' purpose were unclear."

it was fine

I think that the questionnaire is a good way for the opinions of first year students to be communicated to the university.

it is a good way of finding out what students think.Good job

"It is good; however, I would like for there to be an option to choose AGAINST some of the social ""reforms' ie support for abortion, not just whether they are important or not. That option would give the survey a more balanced result, not skew it towards

what was the point of it?

I think it's a good questionaire

A ggod and positive initiative that is essential for first years. definitely something that should continue for many years to come.

Very good method shounld be done at bend of each term

It was good actually interesting questions

Its too long

No comment

its is well structured

i think ti is good because it gets to show the asspects where most of the 1st years are lacking

it seems very valid

"Appreciated the fact that the survey was broad, it did not focus mainly on the work of the Welcomig Programme for example, but dealt with different issues wholelistically."

Very helpful for analysing how first years have adapted to university thus far

Really long but made me think . . .

"Makes you to actualy see and understand your state of mind. By answering the questions honestly you identify areas in your life that need improvement and/or different approachs,it also helped me to identify mostly my fairs.Its a good questionnaire and pa

"abit to long,but effective"

I find it interesting in that it encouraged me to think about aspects of my developement at university that I would not usually set aside time to evaluate.

"It will help people to have their say, to voice out their opinions, to speak out their feelings."

The questionare was very thorough and effective.

"The questions range between a very large range, which is good, because I believe a narrow questionaire is never of much use. The possibilities one can choose from are well chosen and realistic."

interesting!

I thuink that there is way to much focus on racial issues. The questionaire almost suggests that people of different races never interact(for example question 36)

"It was rather random, but I am glad that I could have helped..."

Too long

I think the res integration is great but i think the residences should be allowed to keep their individuality and not be forced into a system that breaks down the very essentials of res spirit and character building.

effective.

Very good questionnaire

I think that seeing as this is the second time around that the questionaire is being answered (once in the beginning of the year and now) the questions relating to activities engaged in or participated in 2007 should in fact be for 2008 (this year). That

good questionnaire. hopefully it well hope the study.

it was very clear and easy to answer.

Some of the questions do require some thinking but most of the questions are relevant.

"I feel it is a good idea to gain feedback from different students, however i wish we could just drop the constant hint at racism! "

I found it interesting as it allows you to assess yourself.

covered a variety of life aspects and influencing factors - a holistic questionaire.

I felt that I could not give the answer that I wanted to in question 104.

"I am not South African and the ""problems that could be addressed"" are all SA problems-not generalised."

Consider the following social activities (or lack thereof) and indicate how often you engaged / participated in each during 2007. what does 2007 have to do with anything (unless you contrast it to 2008)?

long

some of the questions I do not see the need in asking

"Great, however, the abortion question I didn't really understand, I just don't stand for abortion, it is taking a life. Responsiblity is the key and not acting foolishly"

"Some of the questions, such as those concerning top priority issues in South Africa could use a middle option."

n/a

It covers a whole lot of aspects. Some things were mentioned that i have to start thinking about. Some Questions were a bit unclear though

many of the questions we cannot give our actual views