Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hĂȘ. Om met ander in 'n span saam te werk.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 11 | 12.09 | 39 | 42.86 | 37 | 40.66 | 4 | 4.40 | 0 | 0.00 | 91 |
90.10 |
Bruin | 2 | 25.00 | 3 | 37.50 | 2 | 25.00 | 1 | 12.50 | 0 | 0.00 | 8 |
7.92 |
Swart | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
1.98 |
Indier | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Alle deelnemers | 14 | 13.86 | 42 | 41.58 | 40 | 39.60 | 5 | 4.95 | 0 | 0.00 | 101 |
100.00 | |
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
|
|
Persentasie response per opsie per ras |
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e
r
e
s
p
o
n
s
e
| 45
40
35
30
25
20
15
10
5
0
|





















|
  |
 |
 |
 |
 |
 |
  |
 |
 |
 |
 |
  |
 |
 |
 |
 |
  |
 |
 |
 |
 |
  |
 |
 |
 |
 |
 |
|
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
|
|
 |
|
|
            |
|
|
Opsie 1 |
Opsie 2 |
Opsie 3 |
Opsie 4 |
Opsie 5 |
|
|
Opsies |
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.