Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Ander student met studies gehelp".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
23
34.33
40
59.70
4
5.97
67
66.34
Engels
3
10.34
11
37.93
15
51.72
29
28.71
Afr/Eng
0
0.00
1
100.00
0
0.00
1
0.99
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
0
0.00
1
25.00
3
75.00
4
3.96
Alle deelnemers
26
25.74
53
52.48
22
21.78
101
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 34.328358209, Opsie 1 Engels: 10.344827586, Opsie 1 Alle deelnemers: 25.742574257, Opsie 1 Afrikaans: 59.701492537, Opsie 2 Engels: 37.931034483, Opsie 2 Afr/Eng: 100, Opsie 2 Ander: 25, Opsie 2 Alle deelnemers: 52.475247525, Opsie 2 Afrikaans: 5.9701492537, Opsie 3 Engels: 51.724137931, Opsie 3 Ander: 75, Opsie 3 Alle deelnemers: 21.782178218, Opsie 3
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.