Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Gewerk aan 'n werkopdrag of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
33
49.25
33
49.25
1
1.49
67
66.34
Engels
15
51.72
14
48.28
0
0.00
29
28.71
Afr/Eng
1
100.00
0
0.00
0
0.00
1
0.99
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
1
25.00
3
75.00
0
0.00
4
3.96
Alle deelnemers
50
49.50
50
49.50
1
0.99
101
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 49.253731343, Opsie 1 Engels: 51.724137931, Opsie 1 Afr/Eng: 100, Opsie 1 Ander: 25, Opsie 1 Alle deelnemers: 49.504950495, Opsie 1 Afrikaans: 49.253731343, Opsie 2 Engels: 48.275862069, Opsie 2 Ander: 75, Opsie 2 Alle deelnemers: 49.504950495, Opsie 2 Afrikaans: 1.4925373134, Opsie 3 Alle deelnemers: 0.9900990099, Opsie 3
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.