Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek maak daagliks tyd vir persoonlike oordenking en/of gebed/meditasie."

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Nooit nie
  2. Soms = Ongeveer 25% van die tyd
  3. Dikwels = Ongeveer 50% van die tyd
  4. Baie dikwels = Ongeveer 75% van die tyd
  5. Altyd = Ongeveer 100% van die tyd

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
11
22.45
5
10.20
10
20.41
12
24.49
11
22.45
49
48.51
Manlik
6
11.54
8
15.38
6
11.54
17
32.69
15
28.85
52
51.49
Alle deelnemers
17
16.83
13
12.87
16
15.84
29
28.71
26
25.74
101
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
25
20
15
10
5
0













Vroulik : 22.448979592, Opsie 1 Manlik  : 11.538461538, Opsie 1 Alle deelnemers: 16.831683168, Opsie 1 Vroulik : 10.204081633, Opsie 2 Manlik  : 15.384615385, Opsie 2 Alle deelnemers: 12.871287129, Opsie 2 Vroulik : 20.408163265, Opsie 3 Manlik  : 11.538461538, Opsie 3 Alle deelnemers: 15.841584158, Opsie 3 Vroulik : 24.489795918, Opsie 4 Manlik  : 32.692307692, Opsie 4 Alle deelnemers: 28.712871287, Opsie 4 Vroulik : 22.448979592, Opsie 5 Manlik  : 28.846153846, Opsie 5 Alle deelnemers: 25.742574257, Opsie 5
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.