Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om gegradueerdes sover te kry om, nadat hulle hul graad behaal het, gemeenskapsdiens te verrig". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 10 | 45.45 | 12 | 54.55 | 22 |
21.78 |
Natuurwet | 4 | 30.77 | 9 | 69.23 | 13 |
12.87 |
Opvoedkunde | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 3 |
2.97 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 40.00 | 3 | 60.00 | 5 |
4.95 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 4 | 100.00 | 4 |
3.96 |
Teologie | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
1.98 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 9 | 25.00 | 27 | 75.00 | 36 |
35.64 |
Ingenieurswese | 4 | 26.67 | 11 | 73.33 | 15 |
14.85 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.99 |
Alle deelnemers | 33 | 32.67 | 68 | 67.33 | 101 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.