Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
276
76.24
86
23.76
362
67.92
Engels
88
66.17
45
33.83
133
24.95
Afr/Eng
7
58.33
5
41.67
12
2.25
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
18
72.00
7
28.00
25
4.69
Alle deelnemers
389
73.12
143
26.88
532
99.81

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.