Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Belastingontduiking". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 54 | 60.67 | 35 | 39.33 | 89 |
16.70 |
Natuurwet | 58 | 67.44 | 28 | 32.56 | 86 |
16.14 |
Opvoedkunde | 7 | 63.64 | 4 | 36.36 | 11 |
2.06 |
Landbou -en Bosbouwet | 9 | 45.00 | 11 | 55.00 | 20 |
3.75 |
Regsgeleerdheid | 6 | 60.00 | 4 | 40.00 | 10 |
1.88 |
Teologie | 5 | 100.00 | 0 | 0.00 | 5 |
0.94 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 109 | 66.06 | 56 | 33.94 | 165 |
30.96 |
Ingenieurswese | 58 | 65.91 | 30 | 34.09 | 88 |
16.51 |
Gesondheidswet | 41 | 70.69 | 17 | 29.31 | 58 |
10.88 |
Alle deelnemers | 347 | 65.23 | 185 | 34.77 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.