Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Kindermishandeling". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 89 | 100.00 | 0 | 0.00 | 89 |
16.70 |
Natuurwet | 85 | 98.84 | 1 | 1.16 | 86 |
16.14 |
Opvoedkunde | 11 | 100.00 | 0 | 0.00 | 11 |
2.06 |
Landbou -en Bosbouwet | 20 | 100.00 | 0 | 0.00 | 20 |
3.75 |
Regsgeleerdheid | 10 | 100.00 | 0 | 0.00 | 10 |
1.88 |
Teologie | 5 | 100.00 | 0 | 0.00 | 5 |
0.94 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 161 | 97.58 | 4 | 2.42 | 165 |
30.96 |
Ingenieurswese | 88 | 100.00 | 0 | 0.00 | 88 |
16.51 |
Gesondheidswet | 57 | 98.28 | 1 | 1.72 | 58 |
10.88 |
Alle deelnemers | 526 | 98.87 | 6 | 1.13 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.