Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 22 | 24.72 | 67 | 75.28 | 89 |
16.70 |
Natuurwet | 22 | 25.58 | 64 | 74.42 | 86 |
16.14 |
Opvoedkunde | 6 | 54.55 | 5 | 45.45 | 11 |
2.06 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 30.00 | 14 | 70.00 | 20 |
3.75 |
Regsgeleerdheid | 4 | 40.00 | 6 | 60.00 | 10 |
1.88 |
Teologie | 2 | 40.00 | 3 | 60.00 | 5 |
0.94 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 41 | 24.85 | 124 | 75.15 | 165 |
30.96 |
Ingenieurswese | 19 | 21.59 | 69 | 78.41 | 88 |
16.51 |
Gesondheidswet | 12 | 20.69 | 46 | 79.31 | 58 |
10.88 |
Alle deelnemers | 134 | 25.19 | 398 | 74.81 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.