Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om rasseharmonie en wedersydse begrip te bevorder.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 31 | 34.83 | 32 | 35.96 | 22 | 24.72 | 4 | 4.49 | 89 |
16.70 |
Natuurwet | 25 | 29.07 | 26 | 30.23 | 27 | 31.40 | 8 | 9.30 | 86 |
16.14 |
Opvoedkunde | 6 | 54.55 | 3 | 27.27 | 1 | 9.09 | 1 | 9.09 | 11 |
2.06 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 25.00 | 6 | 30.00 | 6 | 30.00 | 3 | 15.00 | 20 |
3.75 |
Regsgeleerdheid | 4 | 40.00 | 5 | 50.00 | 0 | 0.00 | 1 | 10.00 | 10 |
1.88 |
Teologie | 2 | 40.00 | 1 | 20.00 | 2 | 40.00 | 0 | 0.00 | 5 |
0.94 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 32 | 19.39 | 53 | 32.12 | 58 | 35.15 | 22 | 13.33 | 165 |
30.96 |
Ingenieurswese | 21 | 23.86 | 25 | 28.41 | 23 | 26.14 | 19 | 21.59 | 88 |
16.51 |
Gesondheidswet | 14 | 24.14 | 18 | 31.03 | 21 | 36.21 | 5 | 8.62 | 58 |
10.88 |
Alle deelnemers | 140 | 26.32 | 169 | 31.77 | 160 | 30.08 | 63 | 11.84 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.