Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om welgesteld te wees.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 21 | 23.60 | 33 | 37.08 | 27 | 30.34 | 8 | 8.99 | 89 |
16.70 |
Natuurwet | 35 | 40.70 | 26 | 30.23 | 21 | 24.42 | 4 | 4.65 | 86 |
16.14 |
Opvoedkunde | 1 | 9.09 | 3 | 27.27 | 6 | 54.55 | 1 | 9.09 | 11 |
2.06 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 30.00 | 8 | 40.00 | 4 | 20.00 | 2 | 10.00 | 20 |
3.75 |
Regsgeleerdheid | 4 | 40.00 | 3 | 30.00 | 3 | 30.00 | 0 | 0.00 | 10 |
1.88 |
Teologie | 1 | 20.00 | 3 | 60.00 | 1 | 20.00 | 0 | 0.00 | 5 |
0.94 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 56 | 33.94 | 60 | 36.36 | 45 | 27.27 | 4 | 2.42 | 165 |
30.96 |
Ingenieurswese | 27 | 30.68 | 26 | 29.55 | 28 | 31.82 | 7 | 7.95 | 88 |
16.51 |
Gesondheidswet | 19 | 32.76 | 18 | 31.03 | 16 | 27.59 | 5 | 8.62 | 58 |
10.88 |
Alle deelnemers | 170 | 31.95 | 180 | 33.83 | 151 | 28.38 | 31 | 5.83 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.