Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Hoeveel voordeel sou jy aan hierdie instelling kon trek uit aanvullende hulp (buiten formele lesings) op die volgende gebied? Kies een. Om leesvermoë te verbeter.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Sal baie voordeel daaruit trek
  2. Sal voordeel daaruit trek
  3. Sal weinig voordeel daaruit trek
  4. Sal geen voordeel daaruit trek nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
14
15.73
33
37.08
28
31.46
14
15.73
89
16.70
Natuurwet
15
17.44
27
31.40
32
37.21
12
13.95
86
16.14
Opvoedkunde
1
9.09
7
63.64
3
27.27
0
0.00
11
2.06
Landbou -en Bosbouwet
2
10.00
8
40.00
5
25.00
5
25.00
20
3.75
Regsgeleerdheid
1
10.00
6
60.00
2
20.00
1
10.00
10
1.88
Teologie
2
40.00
2
40.00
1
20.00
0
0.00
5
0.94
Ekonomiese -en Bestuurswet
13
7.88
61
36.97
50
30.30
41
24.85
165
30.96
Ingenieurswese
9
10.23
34
38.64
27
30.68
18
20.45
88
16.51
Gesondheidswet
10
17.24
19
32.76
20
34.48
9
15.52
58
10.88
Alle deelnemers
67
12.59
197
37.03
168
31.58
100
18.80
532
99.81

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.