Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:
Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Om verantwoordelikheid teenoor die omgewing te toon.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:
Taal |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Taal |
% van Totaal |
Afrikaans | 72 | 19.89 | 176 | 48.62 | 99 | 27.35 | 15 | 4.14 | 0 | 0.00 | 362 |
67.92 |
Engels | 32 | 24.06 | 59 | 44.36 | 37 | 27.82 | 5 | 3.76 | 0 | 0.00 | 133 |
24.95 |
Afr/Eng | 2 | 16.67 | 6 | 50.00 | 4 | 33.33 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 12 |
2.25 |
Ander SA | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Xhosa | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ander | 3 | 12.00 | 9 | 36.00 | 11 | 44.00 | 2 | 8.00 | 0 | 0.00 | 25 |
4.69 |
Alle deelnemers | 109 | 20.49 | 250 | 46.99 | 151 | 28.38 | 22 | 4.14 | 0 | 0.00 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.