Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Vermoë om skriftelik te kommunikeer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
50
16.50
133
43.89
108
35.64
12
3.96
0
0.00
303
56.85
Manlik
32
13.97
112
48.91
72
31.44
12
5.24
1
0.44
229
42.96
Alle deelnemers
82
15.41
245
46.05
180
33.83
24
4.51
1
0.19
532
99.81

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.