Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Jou eie rekenaar gebruik.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 69 | 77.53 | 10 | 11.24 | 10 | 11.24 | 89 |
16.70 |
Natuurwet | 69 | 80.23 | 8 | 9.30 | 9 | 10.47 | 86 |
16.14 |
Opvoedkunde | 10 | 90.91 | 1 | 9.09 | 0 | 0.00 | 11 |
2.06 |
Landbou -en Bosbouwet | 11 | 55.00 | 2 | 10.00 | 7 | 35.00 | 20 |
3.75 |
Regsgeleerdheid | 6 | 60.00 | 2 | 20.00 | 2 | 20.00 | 10 |
1.88 |
Teologie | 2 | 40.00 | 2 | 40.00 | 1 | 20.00 | 5 |
0.94 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 132 | 80.00 | 15 | 9.09 | 18 | 10.91 | 165 |
30.96 |
Ingenieurswese | 67 | 76.14 | 7 | 7.95 | 14 | 15.91 | 88 |
16.51 |
Gesondheidswet | 40 | 68.97 | 9 | 15.52 | 9 | 15.52 | 58 |
10.88 |
Alle deelnemers | 406 | 76.32 | 56 | 10.53 | 70 | 13.16 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.