Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Per e-pos gekommunikeer.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
292
69.36
106
25.18
23
5.46
421
78.99
Bruin
55
62.50
16
18.18
17
19.32
88
16.51
Swart
15
68.18
5
22.73
2
9.09
22
4.13
Indier
1
100.00
0
0.00
0
0.00
1
0.19
Alle deelnemers
363
68.23
127
23.87
42
7.89
532
99.81

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.