Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Politiek gepraat.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 31 | 34.83 | 49 | 55.06 | 9 | 10.11 | 89 |
16.70 |
Natuurwet | 25 | 29.07 | 44 | 51.16 | 17 | 19.77 | 86 |
16.14 |
Opvoedkunde | 4 | 36.36 | 6 | 54.55 | 1 | 9.09 | 11 |
2.06 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 25.00 | 12 | 60.00 | 3 | 15.00 | 20 |
3.75 |
Regsgeleerdheid | 3 | 30.00 | 5 | 50.00 | 2 | 20.00 | 10 |
1.88 |
Teologie | 1 | 20.00 | 2 | 40.00 | 2 | 40.00 | 5 |
0.94 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 45 | 27.27 | 94 | 56.97 | 26 | 15.76 | 165 |
30.96 |
Ingenieurswese | 25 | 28.41 | 53 | 60.23 | 10 | 11.36 | 88 |
16.51 |
Gesondheidswet | 11 | 18.97 | 33 | 56.90 | 14 | 24.14 | 58 |
10.88 |
Alle deelnemers | 150 | 28.20 | 298 | 56.02 | 84 | 15.79 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.