Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Was laat met die indiening van 'n werkopdrag".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
4
0.95
65
15.44
352
83.61
421
78.99
Bruin
1
1.14
15
17.05
72
81.82
88
16.51
Swart
0
0.00
2
9.09
20
90.91
22
4.13
Indier
0
0.00
0
0.00
1
100.00
1
0.19
Alle deelnemers
5
0.94
82
15.41
445
83.65
532
99.81

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 0.95011876484, Opsie 1 Bruin   : 1.1363636364, Opsie 1 Alle deelnemers: 0.93984962406, Opsie 1 Wit     : 15.439429929, Opsie 2 Bruin   : 17.045454545, Opsie 2 Swart   : 9.0909090909, Opsie 2 Alle deelnemers: 15.413533835, Opsie 2 Wit     : 83.610451306, Opsie 3 Bruin   : 81.818181818, Opsie 3 Swart   : 90.909090909, Opsie 3 Indier  : 100, Opsie 3 Alle deelnemers: 83.646616541, Opsie 3
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.