Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die internet vir navorsing of huiswerk gebruik".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 61 | 68.54 | 26 | 29.21 | 2 | 2.25 | 89 |
16.70 |
Natuurwet | 64 | 74.42 | 22 | 25.58 | 0 | 0.00 | 86 |
16.14 |
Opvoedkunde | 8 | 72.73 | 3 | 27.27 | 0 | 0.00 | 11 |
2.06 |
Landbou -en Bosbouwet | 14 | 70.00 | 4 | 20.00 | 2 | 10.00 | 20 |
3.75 |
Regsgeleerdheid | 5 | 50.00 | 3 | 30.00 | 2 | 20.00 | 10 |
1.88 |
Teologie | 2 | 40.00 | 3 | 60.00 | 0 | 0.00 | 5 |
0.94 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 117 | 70.91 | 43 | 26.06 | 5 | 3.03 | 165 |
30.96 |
Ingenieurswese | 55 | 62.50 | 28 | 31.82 | 5 | 5.68 | 88 |
16.51 |
Gesondheidswet | 40 | 68.97 | 18 | 31.03 | 0 | 0.00 | 58 |
10.88 |
Alle deelnemers | 366 | 68.80 | 150 | 28.20 | 16 | 3.01 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.