Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "In 'n studenteverkiesing gestem".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 15 | 16.85 | 40 | 44.94 | 34 | 38.20 | 89 |
16.70 |
Natuurwet | 12 | 13.95 | 45 | 52.33 | 29 | 33.72 | 86 |
16.14 |
Opvoedkunde | 2 | 18.18 | 7 | 63.64 | 2 | 18.18 | 11 |
2.06 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 20.00 | 8 | 40.00 | 8 | 40.00 | 20 |
3.75 |
Regsgeleerdheid | 1 | 10.00 | 5 | 50.00 | 4 | 40.00 | 10 |
1.88 |
Teologie | 0 | 0.00 | 4 | 80.00 | 1 | 20.00 | 5 |
0.94 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 34 | 20.61 | 71 | 43.03 | 60 | 36.36 | 165 |
30.96 |
Ingenieurswese | 15 | 17.05 | 34 | 38.64 | 39 | 44.32 | 88 |
16.51 |
Gesondheidswet | 22 | 37.93 | 18 | 31.03 | 18 | 31.03 | 58 |
10.88 |
Alle deelnemers | 105 | 19.74 | 232 | 43.61 | 195 | 36.65 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.