Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die waarde van die inligting wat uit verskillende bronne ingewin is, beoordeel".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 21 | 23.60 | 58 | 65.17 | 10 | 11.24 | 89 |
16.70 |
Natuurwet | 23 | 26.74 | 53 | 61.63 | 10 | 11.63 | 86 |
16.14 |
Opvoedkunde | 5 | 45.45 | 6 | 54.55 | 0 | 0.00 | 11 |
2.06 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 15.00 | 13 | 65.00 | 4 | 20.00 | 20 |
3.75 |
Regsgeleerdheid | 6 | 60.00 | 3 | 30.00 | 1 | 10.00 | 10 |
1.88 |
Teologie | 2 | 40.00 | 2 | 40.00 | 1 | 20.00 | 5 |
0.94 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 52 | 31.52 | 92 | 55.76 | 21 | 12.73 | 165 |
30.96 |
Ingenieurswese | 22 | 25.00 | 60 | 68.18 | 6 | 6.82 | 88 |
16.51 |
Gesondheidswet | 16 | 27.59 | 38 | 65.52 | 4 | 6.90 | 58 |
10.88 |
Alle deelnemers | 150 | 28.20 | 325 | 61.09 | 57 | 10.71 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.