Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Ander student met studies gehelp".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 18 | 20.22 | 48 | 53.93 | 23 | 25.84 | 89 |
16.70 |
Natuurwet | 18 | 20.93 | 51 | 59.30 | 17 | 19.77 | 86 |
16.14 |
Opvoedkunde | 4 | 36.36 | 4 | 36.36 | 3 | 27.27 | 11 |
2.06 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 15.00 | 14 | 70.00 | 3 | 15.00 | 20 |
3.75 |
Regsgeleerdheid | 2 | 20.00 | 5 | 50.00 | 3 | 30.00 | 10 |
1.88 |
Teologie | 1 | 20.00 | 3 | 60.00 | 1 | 20.00 | 5 |
0.94 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 44 | 26.67 | 92 | 55.76 | 29 | 17.58 | 165 |
30.96 |
Ingenieurswese | 29 | 32.95 | 44 | 50.00 | 15 | 17.05 | 88 |
16.51 |
Gesondheidswet | 11 | 18.97 | 40 | 68.97 | 7 | 12.07 | 58 |
10.88 |
Alle deelnemers | 130 | 24.44 | 301 | 56.58 | 101 | 18.98 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.