Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Gewerk aan 'n werkopdrag of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 49 | 55.06 | 39 | 43.82 | 1 | 1.12 | 89 |
16.70 |
Natuurwet | 34 | 39.53 | 52 | 60.47 | 0 | 0.00 | 86 |
16.14 |
Opvoedkunde | 8 | 72.73 | 3 | 27.27 | 0 | 0.00 | 11 |
2.06 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 20.00 | 16 | 80.00 | 0 | 0.00 | 20 |
3.75 |
Regsgeleerdheid | 7 | 70.00 | 3 | 30.00 | 0 | 0.00 | 10 |
1.88 |
Teologie | 3 | 60.00 | 2 | 40.00 | 0 | 0.00 | 5 |
0.94 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 51 | 30.91 | 112 | 67.88 | 2 | 1.21 | 165 |
30.96 |
Ingenieurswese | 24 | 27.27 | 60 | 68.18 | 4 | 4.55 | 88 |
16.51 |
Gesondheidswet | 28 | 48.28 | 30 | 51.72 | 0 | 0.00 | 58 |
10.88 |
Alle deelnemers | 208 | 39.10 | 317 | 59.59 | 7 | 1.32 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.