Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Die wettiging van huwelike tussen egpare van dieselfde geslag". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 23 | 25.84 | 66 | 74.16 | 89 |
16.70 |
Natuurwet | 25 | 29.07 | 61 | 70.93 | 86 |
16.14 |
Opvoedkunde | 4 | 36.36 | 7 | 63.64 | 11 |
2.06 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 20.00 | 16 | 80.00 | 20 |
3.75 |
Regsgeleerdheid | 3 | 30.00 | 7 | 70.00 | 10 |
1.88 |
Teologie | 1 | 20.00 | 4 | 80.00 | 5 |
0.94 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 43 | 26.06 | 122 | 73.94 | 165 |
30.96 |
Ingenieurswese | 26 | 29.55 | 62 | 70.45 | 88 |
16.51 |
Gesondheidswet | 10 | 17.24 | 48 | 82.76 | 58 |
10.88 |
Alle deelnemers | 139 | 26.13 | 393 | 73.87 | 532 |
99.81 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.