Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
126
41.58
177
58.42
303
56.85
Manlik
94
41.05
135
58.95
229
42.96
Alle deelnemers
220
41.35
312
58.65
532
99.81

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Vroulik : 41.584158416, Opsie 1 Manlik  : 41.048034934, Opsie 1 Alle deelnemers: 41.353383459, Opsie 1 Vroulik : 58.415841584, Opsie 2 Manlik  : 58.951965065, Opsie 2 Alle deelnemers: 58.646616541, Opsie 2
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.