Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Korrupsie in regeringskringe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 9 | 100.00 | 0 | 0.00 | 9 |
13.85 |
Natuurwet | 15 | 88.24 | 2 | 11.76 | 17 |
26.15 |
Opvoedkunde | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
3.08 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 21 | 95.45 | 1 | 4.55 | 22 |
33.85 |
Ingenieurswese | 5 | 83.33 | 1 | 16.67 | 6 |
9.23 |
Gesondheidswet | 9 | 100.00 | 0 | 0.00 | 9 |
13.85 |
Alle deelnemers | 61 | 93.85 | 4 | 6.15 | 65 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.