Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek voel positief oor die lewe."

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Nooit nie
  2. Soms = Ongeveer 25% van die tyd
  3. Dikwels = Ongeveer 50% van die tyd
  4. Baie dikwels = Ongeveer 75% van die tyd
  5. Altyd = Ongeveer 100% van die tyd

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
0
0.00
2
5.41
12
32.43
21
56.76
2
5.41
37
56.92
Manlik
0
0.00
4
14.29
6
21.43
13
46.43
5
17.86
28
43.08
Alle deelnemers
0
0.00
6
9.23
18
27.69
34
52.31
7
10.77
65
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.