Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Rassediskriminasie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
7
77.78
2
22.22
9
13.85
Natuurwet
15
88.24
2
11.76
17
26.15
Opvoedkunde
2
100.00
0
0.00
2
3.08
Landbou -en Bosbouwet
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Regsgeleerdheid
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Teologie
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ekonomiese -en Bestuurswet
18
81.82
4
18.18
22
33.85
Ingenieurswese
3
50.00
3
50.00
6
9.23
Gesondheidswet
8
88.89
1
11.11
9
13.85
Alle deelnemers
53
81.54
12
18.46
65
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Persentasie response per opsie per fakulteit
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Lettere en Wysbegeerte: 77.777777778, Opsie 1 Natuurwet: 88.235294117, Opsie 1 Opvoedkunde: 100, Opsie 1 Ekonomiese -en Bestuurswet: 81.818181818, Opsie 1 Ingenieurswese: 50, Opsie 1 Gesondheidswet: 88.888888889, Opsie 1 Alle deelnemers: 81.538461538, Opsie 1 Lettere en Wysbegeerte: 22.222222222, Opsie 2 Natuurwet: 11.764705882, Opsie 2 Ekonomiese -en Bestuurswet: 18.181818182, Opsie 2 Ingenieurswese: 50, Opsie 2 Gesondheidswet: 11.111111111, Opsie 2 Alle deelnemers: 18.461538461, Opsie 2
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.