Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om gegradueerdes sover te kry om, nadat hulle hul graad behaal het, gemeenskapsdiens te verrig". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 1 | 11.11 | 8 | 88.89 | 9 |
13.85 |
Natuurwet | 5 | 29.41 | 12 | 70.59 | 17 |
26.15 |
Opvoedkunde | 1 | 50.00 | 1 | 50.00 | 2 |
3.08 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 10 | 45.45 | 12 | 54.55 | 22 |
33.85 |
Ingenieurswese | 2 | 33.33 | 4 | 66.67 | 6 |
9.23 |
Gesondheidswet | 7 | 77.78 | 2 | 22.22 | 9 |
13.85 |
Alle deelnemers | 26 | 40.00 | 39 | 60.00 | 65 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.