Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Alkoholmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 56 | 81.16 | 13 | 18.84 | 69 |
15.97 |
Natuurwet | 56 | 87.50 | 8 | 12.50 | 64 |
14.81 |
Opvoedkunde | 13 | 86.67 | 2 | 13.33 | 15 |
3.47 |
Landbou -en Bosbouwet | 17 | 89.47 | 2 | 10.53 | 19 |
4.40 |
Regsgeleerdheid | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 7 |
1.62 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.69 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 88 | 71.54 | 35 | 28.46 | 123 |
28.47 |
Ingenieurswese | 60 | 80.00 | 15 | 20.00 | 75 |
17.36 |
Gesondheidswet | 50 | 89.29 | 6 | 10.71 | 56 |
12.96 |
Alle deelnemers | 349 | 80.97 | 82 | 19.03 | 431 |
99.77 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.