Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
238
74.37
82
25.62
320
74.07
Bruin
54
70.13
23
29.87
77
17.82
Swart
20
60.61
13
39.39
33
7.64
Indier
0
0.00
1
100.00
1
0.23
Alle deelnemers
312
72.39
119
27.61
431
99.77

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 74.375, Opsie 1 Bruin   : 70.12987013, Opsie 1 Swart   : 60.606060606, Opsie 1 Alle deelnemers: 72.389791183, Opsie 1 Wit     : 25.625, Opsie 2 Bruin   : 29.87012987, Opsie 2 Swart   : 39.393939394, Opsie 2 Indier  : 100, Opsie 2 Alle deelnemers: 27.610208817, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.