Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 12 | 17.39 | 57 | 82.61 | 69 |
15.97 |
Natuurwet | 14 | 21.88 | 50 | 78.13 | 64 |
14.81 |
Opvoedkunde | 5 | 33.33 | 10 | 66.67 | 15 |
3.47 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 26.32 | 14 | 73.68 | 19 |
4.40 |
Regsgeleerdheid | 3 | 42.86 | 4 | 57.14 | 7 |
1.62 |
Teologie | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 3 |
0.69 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 34 | 27.64 | 89 | 72.36 | 123 |
28.47 |
Ingenieurswese | 19 | 25.33 | 56 | 74.67 | 75 |
17.36 |
Gesondheidswet | 17 | 30.36 | 39 | 69.64 | 56 |
12.96 |
Alle deelnemers | 110 | 25.52 | 321 | 74.48 | 431 |
99.77 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.