Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om invloed te hê op politieke strukture.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 7 | 10.14 | 11 | 15.94 | 29 | 42.03 | 22 | 31.88 | 69 |
15.97 |
Natuurwet | 5 | 7.81 | 9 | 14.06 | 20 | 31.25 | 30 | 46.88 | 64 |
14.81 |
Opvoedkunde | 1 | 6.67 | 1 | 6.67 | 8 | 53.33 | 5 | 33.33 | 15 |
3.47 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 5.26 | 3 | 15.79 | 7 | 36.84 | 8 | 42.11 | 19 |
4.40 |
Regsgeleerdheid | 1 | 14.29 | 3 | 42.86 | 2 | 28.57 | 1 | 14.29 | 7 |
1.62 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 3 |
0.69 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 6 | 4.88 | 26 | 21.14 | 36 | 29.27 | 55 | 44.72 | 123 |
28.47 |
Ingenieurswese | 5 | 6.67 | 11 | 14.67 | 22 | 29.33 | 37 | 49.33 | 75 |
17.36 |
Gesondheidswet | 6 | 10.71 | 11 | 19.64 | 17 | 30.36 | 22 | 39.29 | 56 |
12.96 |
Alle deelnemers | 32 | 7.42 | 76 | 17.63 | 142 | 32.95 | 181 | 42.00 | 431 |
99.77 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.