Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Jou eie rekenaar gebruik.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 53 | 76.81 | 6 | 8.70 | 10 | 14.49 | 69 |
15.97 |
Natuurwet | 42 | 65.63 | 7 | 10.94 | 15 | 23.44 | 64 |
14.81 |
Opvoedkunde | 14 | 93.33 | 0 | 0.00 | 1 | 6.67 | 15 |
3.47 |
Landbou -en Bosbouwet | 11 | 57.89 | 2 | 10.53 | 6 | 31.58 | 19 |
4.40 |
Regsgeleerdheid | 5 | 71.43 | 1 | 14.29 | 1 | 14.29 | 7 |
1.62 |
Teologie | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 3 |
0.69 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 102 | 82.93 | 9 | 7.32 | 12 | 9.76 | 123 |
28.47 |
Ingenieurswese | 59 | 78.67 | 3 | 4.00 | 13 | 17.33 | 75 |
17.36 |
Gesondheidswet | 38 | 67.86 | 7 | 12.50 | 11 | 19.64 | 56 |
12.96 |
Alle deelnemers | 325 | 75.41 | 36 | 8.35 | 70 | 16.24 | 431 |
99.77 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.