Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Politiek gepraat.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 25 | 36.23 | 35 | 50.72 | 9 | 13.04 | 69 |
15.97 |
Natuurwet | 17 | 26.56 | 37 | 57.81 | 10 | 15.63 | 64 |
14.81 |
Opvoedkunde | 4 | 26.67 | 8 | 53.33 | 3 | 20.00 | 15 |
3.47 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 21.05 | 13 | 68.42 | 2 | 10.53 | 19 |
4.40 |
Regsgeleerdheid | 2 | 28.57 | 4 | 57.14 | 1 | 14.29 | 7 |
1.62 |
Teologie | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 3 |
0.69 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 29 | 23.58 | 75 | 60.98 | 19 | 15.45 | 123 |
28.47 |
Ingenieurswese | 23 | 30.67 | 42 | 56.00 | 10 | 13.33 | 75 |
17.36 |
Gesondheidswet | 16 | 28.57 | 29 | 51.79 | 11 | 19.64 | 56 |
12.96 |
Alle deelnemers | 121 | 28.07 | 244 | 56.61 | 66 | 15.31 | 431 |
99.77 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.